We use cookies to personalize and enhance your experience on our website. Visit our Privacy Policy to learn more. By continuing, you agree to our use of cookies.
Baie reguit en eerlik. Laat jou baie gemaklik en welkom voel, Weet defnitief waarvan hy praat, het by my diagnose gemaak en 'n spesialis het na menige toetse sy diagnose bevestig. Vir my is hy 'n uitstekende dokter!
Die beste Dr wat ek al ooit teëgekom het, hy ken beslis sy diagnoses. Hy is 'n baie vriendelike Dr