We use cookies to personalize and enhance your experience on our website. Visit our Privacy Policy to learn more. By continuing, you agree to our use of cookies.
Kan ek asseblief julle e-pos adres kry!!!! Ek bly nou in Potgietersrus en vertrou nieman om die mates reg te neem nie behalwe Dr. Pullen, en wil graag kwotasie kry op die mates wat hy sal neem. Het die tande al 6 - 8 jaar of meer. Lenie du Plessis